Friday, May 18, 2018

Klink Goed

Ek is altyd baie impressed by mense wat meer as een taal kan praat. ‘n Groot part van my identitie kom van my liefde van woorde. Ek weet dat ek kan dikwels te veel praat, maar die mees van die tyd kan ek my punt duur kry. In Engels. Die laaste keer wat ek moet in Afrikaans skryf of praat was by skool. Ek weet dat ek nie so slim in Afrikaans klink. Ek kry ‘n bietjie kwaad wanneer ek sien mense wat grappe maak oor iemand’s sleg Engels. Die kans dat Engels die persoon’s derde of vierde taal is, is hoog. Dit is ook miskien hoekom Engels mense probeer nie om in ander taale te praat. Ons maak baie foute. Miskien is dit a goeie ding om gewoon te kry met nie so slim te klink.


No comments: