Monday, September 21, 2015

Al Ooit

My Afrikaans is nie lekker nie. Maar ek is gelukig om 'n enkele paar meer woorde hier in Holland te verstaan. Hulle weet ook nie dat my Afrikaans as sleg as dit is, is, nie. Hulle weet nie dat ek 'n Durban Boy is nie. As hulle hierde honderd woorde lees, sal hulle net dink dat my Afrikaans is net so goed as my Engels. Dit sal baie lekker wees wanneer Google die code crack en ons kan net praat en verstaan. Maar ek weet dat daar is woorde wat net in taal kan woon. Ek is lief vir Kuier. Dit is die beste woord al ooit. 


No comments: